Die BROERS het geen bekendstelling nodig nie. Hulle sing al vanaf 2006 saam en het reeds verskeie albums op die rak. Hulle was LAAAANKlaas in die Boer teater gewees, so trek maar jou partytjie-klere aan!

En daar is niemand beter as Christo, Cobus en Nic om n “party” aan die gang te skop nie!

By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 14 Mei om 20h30

Kaartjies kos R200 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply