Magda en Erhard Louw besluit om die pad te vat en die verhoog te betree, so naelkouend en mompelend soos net hulle kan.
Sleutelwoord Argiewe:Desire Gardner
Magda Louw is terug
Magda Louw vertel die storie van Magda Louw en haar man Erhard, wat deelneem aan ‘n werklikheidsreeks, waar ’n kameraspan hulle volg om hul dag tot dag lewe – met ‘n paar onverwagse kinkels en kabels – te dokumenteer.
Magda Louw
Iewers tussen haar herfs- en winterjare sit Magda Louw met leënes-, menopouse- en oortolllige middelrif-sindroom.
Safta-benoemings 2012
Die benoemings vir die sesde Suid-Afrikaanse Film-en- televisie-toekennings.
