Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
Sleutelwoord Argiewe:Leon van Nierop
Nuwe aanlyn reeks ondersoek die suksesgeheime van bekende Suid-Afrikaners
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus.
Plesierengel deur Leon van Nierop
Die drama is op die waarheid gebaseer en is sodanig aangepas dat dit nie bloot ‘n erotiese vertelling met ‘n aaneenskakeling van nodelose sekstonele te word nie
Katelknaap
Leon van Nierop se blitsverkoper Plesierengel verskyn twintig jaar gelede en dit is in hierdie boek waar duisende lesers vir Tristan Hansen ontmoet, ’n engel van plesier, ’n manlike prostituut waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal.
Leon en Rocco … en ander instrumente
Daar’s ’n Leon, ’n Rocco, ’n tikmasjien, ’n klavier … en ander instrumente.
Daar doer in die fliek
Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is.
Daar doer in die fliek, Leon van Nierop
Leon van Nierop oor sy nuwe boek, Daar doer in die fliek.
#Woordfees WAT: A tot Z
Die WAT se negentigste bestaansjaar word gevier met ’n reis deur die Afrikaanse musiek-erfenis van die afgelope nege dekades.
#Woordfees Leon en Rocco – en ander instrumente
Leon van Nierop en Rocco de Villiers, bekendes in die vermaaklikheidswêreld, doen in dié produksie wat hulle glo hulle kan doen …
#Woordfees Leon van Nierop Daar doer in die fliek
Leon van Nierop vertel staaltjies uit vergange dae en gesels oor die wonderlike geskiedenis van die Suid-Afrikaanse filmbedryf, soos uiteengesit in sy nuwe boek, Daar doer in die fliek.