Slaan oor na inhoud
Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997

Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls

Sleutelwoord Argiewe:Penguin Random House South Africa

Die vrou van die klippesee

Kreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy ’n beseerde jong vrou op ’n verlate strand aan die Weskus kry, want waar haar bene moet wees, groei ’n visstert, sterk en stewig soos ’n tuna s’n.

Gepubliseer deurRoekeloos13/08/201907/08/2019Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Meg van der Merwe, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die vrou van die klippesee

Aankoms en vertrek

Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog ’n liefdesteleurstelling deur haar eerste liefde, Adam.

Gepubliseer deurBettie Blom31/10/201831/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Pat Stamatélos, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Aankoms en vertrek

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol.

Gepubliseer deurBettie Blom27/10/201829/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Herman Lategan, Penguin Random House South Africa, Rapport, RoekeloosLos kommentaar op Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk

In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is.

Gepubliseer deurBettie Blom21/10/201819/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Ferdinand Deist, Jean Oosthuizen, Kerkbode, NG Kerk, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die opkoms en ondergang van die NG Kerk

Die tale wat ons praat

Wanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie?

Gepubliseer deurBettie Blom14/10/201810/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Afrikaans, Danny Fourie, Fred Pheiffer, Jana Luther, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die tale wat ons praat

Wrok

Nolwazi, ’n inspekteur by die Brooklyn-polisiekantoor, se ondersoek word deur ’n oorwerkte sisteem en korrupte kollegas ondermyn.

Gepubliseer deurBettie Blom13/10/201810/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Beyers de Vos, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Wrok

Die hond wat ophou blaf het

“Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op …”

Gepubliseer deurBettie Blom07/10/201803/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Jo Nel, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die hond wat ophou blaf het

Patagonië

Die middeljarige doktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenisdosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander handomkeer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jong student, Carina, slaap.

Gepubliseer deurBettie Blom29/09/201828/09/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Maya Fowler, Patagonië, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Patagonië

Die lang man sonder skaduwee

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry.

Gepubliseer deurBettie Blom27/09/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Antoinette Pienaar, Penguin Random House South Africa1 Kommentaar op Die lang man sonder skaduwee

Katelknaap

Leon van Nierop se blitsverkoper Plesierengel verskyn twintig jaar gelede en dit is in hierdie boek waar duisende lesers vir Tristan Hansen ontmoet, ’n engel van plesier, ’n manlike prostituut waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal.

Gepubliseer deurBettie Blom15/04/201827/09/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Leon van Nierop, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Katelknaap

Artikels navigasie

1 2 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • 30 Junie
  • Jak de Priester se Winterkonsert
  • 29 Junie
  • South African Actors Who Made It Big In Hollywood
  • Met liefde van Adele

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom ANC Anglo-Boereoorlog Chris Chameleon David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Estelle de Wet Francois van Coke Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jaco Bouwer Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Laurika Rauch Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Xhore – Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997 oor Autshumao – man wat saam met die visse swem
  • Wie hyg so? – Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997 oor Plesierengel
  • 1 Junie – Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997 oor Wolraad Woltemade – ’n legende
  • Eseltjierus se Boekefees is terug – Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997 oor David Kramer skryf en neem `n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
  • Nico Johannes Luwes oor Sophia Mentz beredder haar boedel

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief ‘n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD

Roekeloos – Plek van die Uitverkorenes, sedert 1997, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier