Wanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie?
Sleutelwoord Argiewe:Danny Fourie
Danny Fourie gesels oor Vir ewig en altyd saam
Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar.
#Woordfees Danny Fourie Vir ewig en altyd saam
Adri-Louise was die redakteur van LiG en die eerste vroulike redakteur van Kerkbode.