#Woordfees Danny Fourie Vir ewig en altyd saam

Adri-Louise was die redakteur van LiG en die eerste vroulike redakteur van die Kerkbode.

Danny werk as vryskut in die mediabedryf. Hulle het laat in hulle lewe verloof geraak, maar kort daarna is Adri-Louise gediagnoseer met fase 4 kanker.

Milanie Vosloo vra Danny uit oor dié roerende verhaal van ware liefde in die skadu van die dood.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Danny Fourie Vir ewig en altyd saam,
Roekeloos,
10 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply