Die opskrif sê dit alles. En nou is dit ’n feit na afloop van navorsing deur die Universiteit van Portland.
Hier is van die bevindinge:
• Hoe ouer mans word, hoe meer betaal hulle vir seks.
• Hierdie mans gebruik minder beskerming tydens seks – sal dit gereeld sonder beskerming doen met hul gunsteling sekswerker.
• Geen wonder dan dit amper een derde van hulle een of ander tyd ’n seksueel oordraagbare siekte onder lede het nie.
• Amper ’n derde van hulle het ’n gunsteling sekswerker.
