#Woordfees Dana Snyman In die bloukamp

In sy nuutste boek, In die blou kamp, boekstaaf Dana Snyman 100 van sy ware ontmoetings: ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge soos die vleispastei of tuisgemaakte braai-apparate.

Die stories is aanvanklik op Facebook gepos, en dié wat die grootste reaksie gekry het, is nou hierin verwerk.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 12:00

Woordfees 2016

Dana Snyman In die bloukamp,
Roekeloos,
10 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply