Danny Fourie gesels oor Vir ewig en altyd saam

Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd.

’n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.

Gespreksleier: Lizette de Bruyn

Lewer kommentaar

Leave a Reply