#FLF2016 What’s so great about speculative fiction?

Fred Strydom, Lauren Beukes en Scarlett Thomas praat saam oor waar mens die lyn trek tussen spekulasie en realisme en hoekom die mees opwindendste literatuur te vinde is tussen die blaaie van sci-fi, fantasie en distopiese fiksie.

Joe Vaz vra vrae en sorg dat almal ’n beurt kry.

… en nee, jy gaan nie net soontoe om vir Lauren Beukes te sien nie.

Plek: New School Hall, Franschhoek
Datum: Vrydag 13 Mei, 10h00 tot 11h00

Franschhoekse Letterkundefees 2016

Lewer kommentaar

Leave a Reply