Hommeltuie draai bo ons koppe, robotte doen al die handewerk en krypto-geldeenhede bevonds ons leefstyl.
Sleutelwoord Argiewe:Lauren Beukes
#FLF2016 Kinking Reality and Twisty Fiction
Fantasmagoriese storievertelling het veral woema wanneer dit geanker is aan die werklikheid.
#FLF2016 The horror, the horror
John Maytham vra vir Bernard Minier, Lauren Beukes en Louis Greenberg oor hoe jy ’n leser se broek kan laat bewe van bangheid, hoekom hulle dit doen en of hulle soms self bang raak in die proses.
#FLF2016 What’s so great about speculative fiction?
Fred Strydom, Lauren Beukes en Scarlett Thomas praat saam oor waar mens die lyn trek tussen spekulasie en realisme.
We didn’t come to hell for the croissants
Die 2015 Platteland Preview fees begin vanjaar met ’n knel as dit die sewe doodsondes in nuwe oënskou neem.
Beste Boeke van 2011
Soos verlede week belowe, ‘n handvol van die beste (internasionale) boeke van 2011.