Fantasmagoriese storievertelling het veral woema wanneer dit geanker is aan die werklikheid.
Lauren Beukes praat oor waarom sy vreemde en kronkelende fiksie skryf in alles, van romans tot strokiesprente tot TV-programme, en hoe stories wat herinterpreteer wat ons is die vermoë het om ons meer te vertel oor wie ons is.
Die praatjie word aangebied in ’n TED-styl. Met beeldmateriaal.
Plek: Elephant & Barrel, Franschhoek
Datum: Sondag 15 Mei 2016, 10h00 – 11h00