Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:John Maytham
#FLF2016 Literary madness with John Maytham
Van Hamlet tot Alice’s Adventures in Wonderland, John Maytham bied ‘n uur van dramatiese, snaakse, aangrypende en skrikwekkende oomblikke van waansin uit ‘n paar van die wêreld se mees briljante tekste.
#FLF2016 The horror, the horror
John Maytham vra vir Bernard Minier, Lauren Beukes en Louis Greenberg oor hoe jy ’n leser se broek kan laat bewe van bangheid, hoekom hulle dit doen en of hulle soms self bang raak in die proses.
McGregor Gedigtefees
Die dorpie McGregor naby Robertson in die Wes-Kaap, maak vanjaar gereed vir die derde McGregor Gedigtefees, 27-30 Augustus.