Die bekoorlike dorpie McGregor verwelkom weer whisky-liefhebbers van regoor die land wanneer die 4de jaarlikse McGregor Whisky Naweek van 12 tot 14 September 2025 plaasvind.
Sleutelwoord Argiewe:McGregor
Love Life Film, Musiek en Kuns-Fees
Ná ‘n skouspelagtige debuut jaar in 2024, is die Love Life Festival weer vanjaar terug in die lieflike dorpie McGregor.
Donkies huppel oor Kaapstadse Filharmoniese Orkes konsert op Robertson
Groot opgewondenheid bou in die Breërivier-vallei op vir ‘n seldsame musiekgebeurtenis.
Lanternfees – die nuwe McGregor Kos en Wyn nagmark
Die nuwe McGregor Kos en Wyn nagmark vind op 25 Februarie op die immergewilde bestemmingsdorpie McGregor plaas.
Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar
Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
David Kramer skryf en neem `n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
Eseltjiesrus naby McGregor is 16 jaar gelede gestig toe die nood besef is vir eerstens, ʼn veilige hawe vir afgeleefde, verwaarloosde donkies en tweedens, die noodsaaklikheid van bewusmaking van hierdie diere se merkwaardige eienskappe, soos getrouheid en nederigheid.
Tuin van die beminde
Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse fees-kalender, is die McGregor Gedigtefees, wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word.
Die hart van die Maan – McGregor Gedigtefees 2019
Die McGregor Gedigtefees is hierdie jaar reeds sewe jaar oud.
Eseltjiesrus Boekefees ten bate van die donkies
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary vier eersdaags 15 jaar van hul liefde vir boeke en die bevordering van ‘n leeskultuur by die jaarlikse Boekefees.
Eseltjiesrus vier 15 jaar
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary vier eersdaags 15 jaar van hul liefde vir boeke en die bevordering van ‘n leeskultuur by die jaarlikse Boekefees.
