Groot opgewondenheid bou in die Breërivier-vallei op vir ‘n seldsame musiekgebeurtenis.
Sleutelwoord Argiewe:Eseltjiesrus
Eseltjierus se Boekefees is terug
Na ʼn onderbreking van twee jaar weens Covid-19 inperking, vind die Eseltjiesrus Boekefees weer plaas vanaf Donderdag 16 tot Saterdag 18 Junie.
David Kramer skryf en neem `n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
Eseltjiesrus naby McGregor is 16 jaar gelede gestig toe die nood besef is vir eerstens, ʼn veilige hawe vir afgeleefde, verwaarloosde donkies en tweedens, die noodsaaklikheid van bewusmaking van hierdie diere se merkwaardige eienskappe, soos getrouheid en nederigheid.
Eseltjiesrus vier 15 jaar
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary vier eersdaags 15 jaar van hul liefde vir boeke en die bevordering van ‘n leeskultuur by die jaarlikse Boekefees.
Eseltjiesrus Reuse Boekefees 2017
Hier is nou ‘n buitengewone boeke storie.