Lanternfees – die nuwe McGregor Kos en Wyn nagmark Die nuwe McGregor Kos en Wyn nagmark vind op 25 Februarie op die immergewilde bestemmingsdorpie McGregor plaas.