Jo Black – man, pa, musikant en storieverteller. ‘n Sanger met ‘n passie vir mense. Bekend vir sy groot baard en diep stem, lewer hierdie Suid-Afrikaanse gunsteling ‘n passievolle, outentieke en rou uitvoering van inspirerende liedjies in ‘n toeganklike rock-styl. Sy strewe is om almal soos iemand te laat voel, want niemand verdien om soos ‘n niemand te voel nie.

Jo Black & Band – Akoesties by Die Boer teater op Sondagmiddag 4 Okt om 14:00

Kaartjies kos R260 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Jo Black 2026
Jo Black

Lewer kommentaar

Leave a Reply