Love Life Film, Musiek en Kuns-Fees Ná ‘n skouspelagtige debuut jaar in 2024, is die Love Life Festival weer vanjaar terug in die lieflike dorpie McGregor.