Die sesde Gedigtefees in McGregor vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas.
Sleutelwoord Argiewe:McGregor
Gedigtefees in McGregor 24 – 26 Augustus 2018
Die sesde Gedigtefees in McGregor vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas.
Gedigte-skryfkompetisie: Die Klank van Water / The Sound of Water
Elke jaar is daar, as deel van die aanloop na die McGregor Gedigtefees, ‘n gedigteskryf-kompetisie om alle ongepubliseerde digters ‘n kans te gee om na vore te kom.
Eseltjiesrus se Boekefees help donkies in nood
Winskoopjagters en boekwurms kan weer na hartelus kom snuffel by die 12de jaarlikse Boekefees in McGregor.
Gedigte-kompetisie vir ongepubliseerde digters
Saam met vanjaar se Gedigte in McGregor is daar weer ’n gedigte-kompetisie vir ongepubliseerde digters.
Gedigte in McGregor 2017
Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns.
Eseltjiesrus Reuse Boekefees 2017
Hier is nou ‘n buitengewone boeke storie.
Voices on Fire
Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel.
McGregor Gedigtefees 2016
Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel.
McGregor Gedigtefees
Die dorpie McGregor naby Robertson in die Wes-Kaap, maak vanjaar gereed vir die derde McGregor Gedigtefees, 27-30 Augustus.
