Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Myburg
Gedigte in McGregor 2017
Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns.
Uittogboek
Uittogboek – ’n bundel wat van fyn vakmanskap, tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig – is ’n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre.
Boekbekendstelling: Uittogboek
Datum: Dinsdag, 23 Mei 2017
Tyd: 6:00 NM vir 6:30 NM
Plek: Protea Boekwinkel, Hatfield, Pretoria, 1067 Burnett St, Hatfield, Pretoria
RSVP: eddington@proteaboekwinkel.com, 012 362 5648
Aardklop 2015 wenners aangekondig
Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees – die klassieke Moeder Moed en haar kinders en die eietydse Son. Maan. Sterre.
#Aardklop Byderhand
Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos T.T. Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Roela Hattingh, Johan Myburg, Frederick J. Botha, Gerrit Jordaan en Deon Meiring.