In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.
Sleutelwoord Argiewe:Harry Kalmer
Weg
Ons het ’n valse Godin gekies … Die kerk van applous en ander se opinie … Wie is ek? Leartes of Hamlet? Raka of Koki? Die vroue het hom die eerste gewaar. Jy het my eerste gewaar.
#Woordfees Weg
Ons het ’n valse Godin gekies …
#Aardklop Byderhand
Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos T.T. Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Roela Hattingh, Johan Myburg, Frederick J. Botha, Gerrit Jordaan en Deon Meiring.
‘n Duisend stories oor Johannesburg
Dalk begin ’n Duisend stories oor Johannesburg buite ’n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ’n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord.
Vlieger – en die gevare van die close dance
Dié stories, wat reeds sterk aanklank gevind het by Rapport-lesers en teatergehore regdeur die land, speel af in ’n wit Johannesburgse voorstad, langs die treinspoor en tussen die mynhope.
Die Bram Fischer-wals
Beroemd as die kommunis wat Madiba van die galg gered het, was Bram Fischer ook pa, provinsiale rugbyspeler, pianis, lief vir dans en die een helfte van ’n roerende Afrikaanse liefdesverhaal.
Vlieger – Unplugged
Die dramatisering van Harry Kalmer se gewilde “Meistraat”-rubrieke in Rapport neem die gehoor na die 1970’s.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Parkamampoer
Parkamampoer is ’n komedie oor Afrikaners in die vreemde.