‘n Duisend stories oor Johannesburg

‘n Duisend stories oor Johannesburg
Roekeloos
15 Junie

Dalk begin ’n Duisend stories oor Johannesburg buite ’n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ’n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer ’n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is …

Soos wat die geval met ’n 1001 Arabiese Nagte is, kan gedeeltes van ’n Duisend stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word! Dit is ’n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg – uitgewekenes, terugkerendes en dié wat nog altyd daar gebly het – hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.

’n Duisend stories oor Johannesburg word op 21 Julie 2014 vrygestel.

‘n Duisend stories oor Johannesburg [teks] / deur Harry KalmerTafelberg, 21 Julie 2014 — 350 p. ; sagteband. — ISBN 9780795800801

n Duisend stories oor Johannesburg
n Duisend stories oor Johannesburg

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar