Roekeloos
14 Junie
Black and Blue ondersoek die voortbestaan van die baas vs slaaf verhoudings binne die veilige enklawes van Suid-Afrika se voorstede.
Ons leer ken mevrou Swart wie in vrees lewe vir dit wat buite die grense van haar blou huis gebeur. Dit is tot die dag wat Jackson Siboiboi kom aanklop vir werk.
Met: Sylvaine Strike & Atandwa Kani
Regie: James Cuningham & Helen Iskander
Teks: Sylvaine Strike, James Cuningham, Helen Iskander & Danny Mooi
Kostuumontwerp: Sylvaine Strike
Stelontwerp: Chen Nakar
Beligting: Alex Farmer
Verhoogbestuurder: Ali Monyane
Genre: Drama
Plek: Rhodes Box-teater, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R65
Datum: 3 Julie 12h00, 4 Julie 18h00, 5 Julie 12h00, 6 Julie 18h00
