Black and Blue ondersoek die voortbestaan van die baas vs slaaf verhoudings binne die veilige enklawes van Suid-Afrika se voorstede.
Sleutelwoord Argiewe:Helen Iskander
Vreemdelingskap, magiese realisme en Afrika by Aardklop
Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.