Vreemdelingskap, magiese realisme en Afrika by Aardklop Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.