Luis Ricardo Falero (1851 – 1896) was ’n Spaanse skilder wat gefokus het op fantasie en mitologie. Meeste van sy skilderye bevat ten minste een naak vrou.