Roekeloos
15 Junie
Neem ’n vlieg. Sit dit in ’n snuifdoos. Dit sal doodgaan. Waarskynlik weens senu-uitputting.
Hierdie feit en ander interessante en naakte waarhede word ontbloot in On the Harmful Effects of Tobacco.
Hierdie stuk is die eerste keer dat Sylvaine Strike en Andrew Buckland koppe saamsnoer. Toni Morkel maak ook ’n buiging.
Met: Andrew Buckland & Toni Morkel
Regie: Sylvaine Strike
Teks: William Harding
Kostuumontwerp: Sylvaine Strike
Stelontwerp: Chen Nakar
Beligting: Alex Farmer
Musiek: Dead Can Dance
Verhoogbestuurder: Ali Monyane
Genre: Drama
Plek: Rhodes Box-teater, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R65
Datum: 3 Julie 18h00, 4 Julie 12h00, 5 Julie 18h00, 6 Julie 12h00
