Vlieger – Unplugged

Die dramatisering van Harry Kalmer se gewilde “Meistraat”-rubrieke in Rapport neem die gehoor na die 1970’s.

Dit wemel met musiek, beelde en herinneringe. Van broers en boyfriends op pad na Angola tot die Rocky Horror Picture Show.

Dis Ben Kruger op sy beste.

Teks: Harry Kalmer
Regie: Harry Kalmer
Met: Ben Kruger

Vryfees 2011

Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
Prys: R95
Datums: Wo 13 Julie 16:30; Vr 15 Julie 17:00, Sa 16 Julie 12:00
Tydsduur: 60 minute

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply