Ons het ’n valse Godin gekies …
Die kerk van applous en ander se opinie … Wie is ek? Laertes of Hamlet? Raka of Koki? Die vroue het hom die eerste gewaar. Jy het my eerste gewaar.
Die verhaal van ’n akteur en sy muse. ’n Hedendaagse Pierrot en Columbine. ’n Requiem vir ’n geliefde en ’n besinning oor ’n lewe op die verhoog.
* Debuut *
Met: Marcel van Heerden en Nicola Hanekom
Regie en ontwerp: Christine Truter
Teks: Harry Kalmer
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: kykNET Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 12:30, 12 Maart 10:00, 13 Maart 17:30
Weg,
Roekeloos,
30 Januarie 2016.