Van Afrikaans gepraat

Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg […]

Oppiwater Kunstefees 2018 program

Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.

PG: ‘n Lewe vol …

Van Suid-Afrika se voorste kunstenaars kom bymekaar om die werk en lewe van hierdie grootgees te vier.

#Aardklop Byderhand

Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos T.T. Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Roela Hattingh, Johan Myburg, Frederick J. Botha, Gerrit Jordaan en Deon Meiring.

Versindaba 2007

Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.