Theo Kemp, vorige bestuurder van die Breytenbach-sentrum in Wellington, stel op 11 April om 18:30 vir 19:00 sy boek Strafjaart in Die Bôrdienghuis bekend.
Sleutelwoord Argiewe:Ampie Coetzee
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
