Theo Kemp, vorige bestuurder van die Breytenbach-sentrum in Wellington, stel op 11 April om 18:30 vir 19:00 sy boek Strafjaart in Die Bôrdienghuis bekend.
Ampie Coetzee sal met hom gesels. Dit kos R30 per persoon en sluit wyn en ligte eetgoed in.
Bespreek by 084 501 0355 / 021 873 7376 of thebooktraders@gmail.com

