Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees nooi liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep om aansoek te doen vir deelname aan ’n uitgebreide mentorskapprogram.
Sleutelwoord Argiewe:Theo Kemp
Jong sterre-projek soek nuwe dramaturge
Die NATi Jong Sterre-projek, wat by die pas afgelope Suidoosterfees in Kaapstad sewe uitstekende debuutproduksies gelewer het, bied ’n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge om hul toneelstukke onder professionele mentorskap te verfyn.
A Child in a Faraway Land
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek.
Strafjaart bekendstelling
Theo Kemp, vorige bestuurder van die Breytenbach-sentrum in Wellington, stel op 11 April om 18:30 vir 19:00 sy boek Strafjaart in Die Bôrdienghuis bekend.
Strafjaart
’n Foonoproep uit Pollsmoor laat ’n navorser se lewe kantel. Só na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer, vir dié tronk se waglokaal verruil. Gou kom hy agter dat dié plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: …
Aardklop 2015 wenners aangekondig
Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees – die klassieke Moeder Moed en haar kinders en die eietydse Son. Maan. Sterre.
Inskrywings oop vir die Absa KKNK se teksontwikkelingsprojek
Het jy ‘n wenvoorstel vir ‘n nuwe Afrikaanse toneelstuk? Die Absa KKNK is op soek na opkomende en gevestigde skrywers se oorspronklike en kreatiewe voorstelle.
skool
Hy huiwer voordat hy klop. ’n Spiertjie spring in sy wang; hy raak aan die diktafoon in sy hempsak. Op die deur is ’n plaatjie met die woord “skoolhoof”.