Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Abduragman Adams
Jong sterre-projek soek nuwe dramaturge
Die NATi Jong Sterre-projek, wat by die pas afgelope Suidoosterfees in Kaapstad sewe uitstekende debuutproduksies gelewer het, bied ’n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge om hul toneelstukke onder professionele mentorskap te verfyn.
Jong dramaturge aangemoedig om te skep
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees onderskraag graag jong dramaturge en moedig hulle aan om juis nou, te midde van onsekere tye, uiting aan hul skeppingsdrang te gee.
Angels Everywhere
Na ´n baie suksesvolle speelvak by die District Six Café in Kaaspstad, is die engeltjies nou oral!
