Het jy ‘n wenvoorstel vir ‘n nuwe Afrikaanse toneelstuk? Die Absa KKNK is op soek na opkomende en gevestigde skrywers se oorspronklike en kreatiewe voorstelle.