100 gedigte wat die lewe van ‘n straatkind getrou uitbeeld en bydra tot publieke bewusmaking op Internasionale Straatkinddag 12 April 2016.
Sleutelwoord Argiewe:Marlise Joubert
Bladspieël
In Bladspieël verken Marlise Joubert in ’n kenmerkend vloeiende styl temas soos verganklikheid en verval, onthou en verewiging, liefde en familieverhoudings, digterskap en die skryfproses.
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.