Suid-Afrika se eerste Afrikaanse woordkuns DVD met geestelike poësie, kunsfoto’s en musiek, God die digter, is pas in Kaapstad bekend gestel.
Sleutelwoord Argiewe:Helena Conradie
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
