My plaas se naam is Vergenoeg, onlangse wenner van die Sanlam Teater-prys vir Afrikaanse teater wat by die Volksbladfees in Bloemfontein plaasgevind het, is geskryf deur George Weideman, wenner van die prys vir beste teks, en die regie word behartig deur Johan Esterhuizen, wenner van die prys vir beste regie.
Sleutelwoord Argiewe:George Weideman
Eerste Sanlam-prys kry baas
Die heel eerste Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater het vanoggend (Saterdag, 17 Julie) in Bloemfontein by die Volksblad-kunstefees baas gekry.
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Van spoke gepraat
Na C. J. Langenhoven sy hand daaraan gewaag het, het daar slegs sporadies enkele spookstories in Afrikaans verskyn.
Sanlam-prys vir teater 2006
Dramaturge wat ‘n ogie op die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater het en in die spore van George Weideman (2004) en Nico Luwes (2005) wil volg, sal moet begin om hul dramas af te rond.
RSG en Sanlam bekroon ses Radiodramas
Die wenners in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie vir 2005 is pas bekend gemaak.
Erwe
Erwe deur Adriaan Meyer is die U.S. Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam prys vir Afrikaanse teater wat die Departement verlede jaar gewen het met George Weideman se stuk My Plaas se naam is Vergenoeg. Meestersstudent Adriaan Meyer het verlede jaar vir die teks en regie van Prinsloo Versus die Jong Kanna vir die …