Oudword is nie vir sissies nie.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Esterhuizen
My plaas se naam is Vergenoeg
My plaas se naam is Vergenoeg, onlangse wenner van die Sanlam Teater-prys vir Afrikaanse teater wat by die Volksbladfees in Bloemfontein plaasgevind het, is geskryf deur George Weideman, wenner van die prys vir beste teks, en die regie word behartig deur Johan Esterhuizen, wenner van die prys vir beste regie.
