In Dolf van Niekerk se sesde digbundel kyk hy terug op mense, dinge en gebeurtenisse wat ’n betekenisvolle rol in sy lewe gespeel het.
Sleutelwoord Argiewe:Dolf van Niekerk
21
In 1956 is die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê deur ´n smal bundeltjie: Jan Rabie se 21, ´n prosawerk wat vir die taal ´n waterskeiding was en sy rimpelinge dekades lank deur die Afrikaanse kultuur bly stuur het. Dit is gebou op ´n verstommende ironie: dat Rabie se werk oorspronklik in Engels geskryf en …
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
