Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
Sleutelwoord Argiewe:Jan Rabie
Immergroen: Jan Rabie
Die uitsonderlike dokumente in die Jan Rabie-versameling van die Dokumentesentrum word belig in
’n fassinerende rondleiding.
Jan en Jorie
Dit vertel die storie van skrywer Jan Rabie en skilder Marjorie Wallace.
21
In 1956 is die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê deur ´n smal bundeltjie: Jan Rabie se 21, ´n prosawerk wat vir die taal ´n waterskeiding was en sy rimpelinge dekades lank deur die Afrikaanse kultuur bly stuur het. Dit is gebou op ´n verstommende ironie: dat Rabie se werk oorspronklik in Engels geskryf en …
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.