Abraham H. de Vries en Dave Pepler gesels oor die lewe en werk van een van Afrikaans se lieflingskrywers,
Jan Rabie. Die uitsonderlike dokumente in die Jan Rabie-versameling van die Dokumentesentrum word belig in
’n fassinerende rondleiding.
Woordfees 2012
2 Maart 12:00 | J.S. Gericke-biblioteek: Ouditorium, Stellenbosch | 120min | R50
