Helena Hettema neem die gehoor op ‘n reis van 27 jaar in die musiekbedryf sowel as 13 CDs op haar kerfstok, vanaf haar eerste trefferliedjies ‘Sonkring’ en ‘Tolbos in die Wind’ tot haar dae met Anton Goosen se ‘Kommissie van Ondersoek’ saam met Lucas Maree en die gewilde ‘Winde van Verandering’. Die optrede maak ook …
Sleutelwoord Argiewe:Helena Hettema
Helena Hettema 21+
’n Kragtoer, glansproduksie van gevierde kabaretkunstenaar, Helena Hettema.
Hettema vier 100 jaar van Piaf en ander
Helena Hettema tree op by Die Boer Teater in Durbanville om onder andere die 100ste verjaarsdag van Piaf se geboorte te vier met liedjies uit haar CD Spirit of Piaf and other French Legends.
Ingrid Jonker Wêreldwyd
Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
Gedigtewedstryd: “Tussen Ons”
Die Festival voor het Afrikaans wil graag soveel moontlik mense in Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika entoesiasties maak vir die mooi en unieke band tussen Nederlands en Afrikaans.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Rooiwynliefde
Bekroonde kabaretkunstenaar en Laureaathouer Helena Hettema tree vanjaar vir die eerste keer by die Kalfiefees op. Sy sing oorspronklike musiek sowel as romantiese gunstelinge uit haar dubbel CD The Spirit of Piaf and Other French Legends, en haar DVD Helena Hettema Alive, wat in 2011 vir ’n SAMA (SA Music Award) genomineer is. In hierdie …
Helena in Kabaret
Bekroonde kabaretkunstenaar en Laureaathouer, Helena Hettema is in Maart vanjaar op toer in die Kaap met haar vertoning, Helena in Kabaret.
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …