Vra vir enige jong Afrikaanse liedjieskrywer watter kunstenaars ’n invloed was en een naam gaan beslis opduik: Anton Goosen – die onmiskenbare vader van Afrikaanse rock.
Sleutelwoord Argiewe:Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel in die Paarl
Party mense beskryf Gert as ‘n swerwende troebadoer met ‘n kitaar …
Gert Vlok Nel: Die lewe se laaste lieflike refrein
Sang en gedigte van Gert Vlok Nel.
McGregor Gedigtefees
Die dorpie McGregor naby Robertson in die Wes-Kaap, maak vanjaar gereed vir die derde McGregor Gedigtefees, 27-30 Augustus.
Tulbagh Spring Arts Festival se opening
Die opening van die Tulbagh Spring Arts Festival deur Herman Binge saam met die uitstalling deur vanjaar se feeskunstenaar Susan Smuts.
Beautiful in die Paarl
Gert Vlok Nel is ‘n mite, ‘n randfiguur, ‘n legende wat ironies genoeg, waarskynlik baie hoër geag word in Europese literêre en musikale kringe as in sy eie land.
Gert Vlok Nel en Johan Smit
Gert Vlok Nel skryf liedjies met n betowerende, meesleurende, amper hipnotiese kwaliteit.
Kyk Weer Fees
Goeie nuus vir teater-liefhebbers in die Boland! Met die Kyk Weer Fees is gunsteling US Woordfees-produksies eersdaags weer by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch te sien.
Gert Vlok Nel op toer
Gert Vlok Nel is tans op toer om sy album Onherroeplik bekend te stel.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.