Goeie nuus vir teater-liefhebbers in die Boland! Met die Kyk Weer Fees is gunsteling US Woordfees-produksies eersdaags weer by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch te sien.
Sleutelwoord Argiewe:Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel op toer
Gert Vlok Nel is tans op toer om sy album Onherroeplik bekend te stel.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Onherroeplik
Enigmatiese digter, skilder, sanger en kitaarspeler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel gemaak met ‘n debuut digbundel, opgevolg deur ‘n debuut album.
Lucas Maree & Mathys Roets
Hierdie twee befaamde kunstenaars het albei hulle loopbane begin deur in restaurante en kuierkroeë te sing.
Twee Nelle, ‘n bottel en ‘n Barnard
”Ons like om te lag
al is ons tunes vol ellende
huls my broers en ek suppose
my bende”
– Brixton Barnard
Gert Vlok Nel
Sy tunes, wat al as “lonesome-jubilee-karoovlakte-blues” beskryf is, is landswyd bekend.
Dolla se album
Afrimusik werk hard om minder bekende plaaslike kunstenaars blootstelling te gee. En dit werk – want baie van hulle kunstenaars raak al huishoudelike name.
Akoestiese sonvanger
Vir die liefhebber van ‘n lekker akoestiese aandjie, sal Sonvanger baie meer as ‘n paar vlieë met dieselfde hou neervel.
