Eugenie se album nooi jou uit om te reis deur n ryk klankwêreld op storie-gedrewe lirieke.
Sleutelwoord Argiewe:Eugenie
Eugenie deel haar storie en musiek
Sangeres en liedjieskrywer, Eugenie, het in September 2021 ‘n uitgebreide reeks huiskonserte begin hou om haar nuwe musiek, sowel as die storie agter die musiek te deel in ‘n meer intieme atmosfeer met klein gehore.
Storm in Eden
Storm in Eden is Eugenie se solo debuutalbum, waarin sy ‘n kontemporêre styl vermeng met Afrika-klanke, wat ‘n heel verrassende produk tot gevolg het.
Akoestiese sonvanger
Vir die liefhebber van ‘n lekker akoestiese aandjie, sal Sonvanger baie meer as ‘n paar vlieë met dieselfde hou neervel.