Eugenie se album nooi jou uit om te reis deur n ryk klankwêreld op storie-gedrewe lirieke. Dis ‘n konsep album wat verby die alleenstaande liedjie beweeg. Die album bring verskeie musiektradisies en style bymekaar- rock, folk, luiterlied, meditatief en trans. Die aandag aan detail in elke liedjie is tasbaar en ‘n refleksie van die talent en passie van al die kunstenaars betrokke by die produksie.

Songs from the Book of Transit
Songs from the Book of Transit – Eugenie

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply