Ricardo Arendse se bekroonde drama, Die halwe huis, keer terug na Oudtshoorn vir een laaste speelvak.
Sleutelwoord Argiewe:Marlo Minnaar
Woordtrofees 2022 en die wenners is
Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
Woordtrofees-benoemings 2022
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.
Ons
Wat ons mekaar aandoen in die naam van die liefde …
Hartklop
’n Nuwe hart beteken ’n hergeboorte.
Piekniek by Mpande née Dingaan
In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffie oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander het.
WoordTROfees Wenners vir 2016
Die sewende jaarlikse WoordTROfees, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal uitgedeel.
#kknk2016 Heidi
’n Musikale weergawe van Heidi, die storie van die gelyknamige boek deur Johanna Spyri van die weeskind wat by haar Oupa in die Alpe gaan bly.
Fiëstas: En die wenner is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak.
#Woordfees Die sideboard – die musical
’n Ongeletterde Abraham de Bruin leer skryf om met sy “Tietser” Stella te trou.