Wat ons mekaar aandoen in die naam van die liefde …
’n Allegoriese, komiese drama oor die vergrype en dwaashede van die hart, ’n alternatiewe werklikheid met donker fantasieë en ou herinneringe.
Is liefde ’n ding of ’n aktiwiteit? Kom pluis saam uit waar die kuns van die liefde lê.
* Debuut *
Met: Marlo Minnaar en Lise-Marie Richardson
Regisseur: Ian van der Westhuizen
Teks: Ben Kruger
Stel- en beligtingsontwerp: Ian van der Westhuizen
Tegnies: Savannah Vermaak
Verhoogbestuur: Michelle le Roux
Vervaardiger: Indigo-produksies
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R100 – R120 | R110 – R140 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 18:00 | 8 Maart 20:30 | 10 Maart 10:00
Woordfees 2018
Ons
Ons
Roekeloos
2.5