Die halwe huis Ricardo Arendse se bekroonde drama, Die halwe huis, keer terug na Oudtshoorn vir een laaste speelvak.